Friday, September 28, 2012
GALILEO BOOKS RESOURCE CENTRE NOW OPEN IN CENTURION!!
Over the past two years I have received numerous requests from Teachers / Therapists / Parents / Homeschoolers to assist them in making choices on textbooks, readers and classroom resources. I came to realise that there is a big need for people to actually SEE a product before making a decision to buy.
We want to showcase as many as possible of the following:
• Reading scheme
• Story books for Primary school learners
• Big Books for the foundation phase
• Story Books for High School learners
• Study guides for all subjects
• Literature study guides
• Dictionaries
• Atlasses
• Factual / Research books
• Classroom resources / Educational toys
• Samples of stationery items
• Remedial products
• Gross motor activity
• Catalogues from different Publishers / Suppliers
Our dream is that people can come in, sit down at a table and go through different books / items to make the best decision for their learners. For example, if I am an English Teacher and I need to find a study guide for Animal Farm, it would be SO nice if I can pop in to the Galileo Books Resource centre, get three different copies of study guides on the shelf, and then take a hour or so, working through the books to see which one suits my learners best. Or I am a Gr.1 Teacher, and I want to prescribe oil pastels for my school’s Back to school stationery packs. I pop into the Resource centre, take three different brands from the shelf and TEST for myself which one I like the most. Or I am an Occupational Therapist, and I can test some of the remedial resources to see if that is what I had in mind.
I want to expose Teachers to a variety of Educational material, something they do not necessarily experience when reps come to see them one by one at school. We are also planning to host small workshops on different Educational topics at the Resource centre. By doing this, Galileo Books firmly believe that we are investing in our children’s education, which IS the future of our country, and simultaneously we empower our Teachers and parents.
Address: 1010 Saxby Street
Eldoraigne
Centurion
Hours: Monday - Friday, 8h00 - 17h00
Contact us:012 654 0076
Hope to see you there soon!
Saturday, September 22, 2012
Het Ritalin nog 'n plek in skole?
Die afgelope weke het ons weer in die media gelees en gehoor van studente wat blykbaar floreer op Ritalin as hulle dit gebruik tydens toetse en eksamens. Dit help blykbaar om te fokus en eksterne steurnisse uit te sny. Soveel so dat studente tot dokters se voorskrifblokke steel om ritalin aan hulleself voor te skryf!
Ek glo dat Ritalin maar nog altyd ietwat as 'n stiefkind behandel is, veral in die oe van ouers.
Hier was nou net weer 'n vraag op FB van 'n Mamma wat wou weet of sy haar seuntjie op Ritalin moet sit (die skool het 'n aanbeveing gemaak). Die seuntjie is in Gr.1, maar word eers 7 in November.
Ek gee graag my siening daaroor:
As 'n oud-onderwyser en iemand wat daagliks mer terapeute, onderwysers, ouers en skole in aanraking kom, wil ek ouers aanraai om eers geoegsame inligting in te win. Ek weet meeste van ons se eerste reaksie is om nee te se. Ek sien Ritalin (en Concerta of soortgelyke medikasie) in dieslefde lig as iemand wat bv 'n diabeet is wat elke dag medikasie moet neem. Ek dink daar kleef nog steeds 'n stigma aan Ritalin, en meestal agv mense wat dit nie korrek geadministreer het nie, of self dosisse verander het.
Ek het reeds twee werksessies deur pediaters en psigiaters bygewoon en ek is van mening dat Ritalin baie effektief en tot voordeel van die kind gebruik kan word, mits dit deur 'n spesialis gemonitor en beheer word. Ouers moet verkieslik dokters of pediaters opsoek wat daarin spesialiseer. Ek het verskeie suksesverhale gehoor en self beleef.
Ek dink egter ook dat mens na die totale prentjie moet kyk en dan eers 'n besluit neem. Hou die volgende in gedagte:
* Geslag van die kind (seuntjies is meer geneig tot afleibaarheid - vlgs dr James Dobson behoort seuntjies eers op die ouderdom van 11 formeel skool begin bywoon - voor dit is die meeste van hulle veronderstel om buite rond te hardloop :)
* Ouderdom van die kind in vergelyking met die res van die klas - watter ty d van die jaar verjaar die kind? 'n Kind wat later in die jaar verjaar gaan dalk nog 'n rukkie neem om op te vang, veral in gr.R - 2
* Komplikasies by geboorte
* Kind se persoonlikheid (introvert / ekstrovert / baie sensitief)
* Tipe skool en klas - party kinders vind dit moeilik om aan te pas / konsentreer in groot, raserige klasse, ander kinders is weer heel tevrede daarmee. Party skole plaas baie druk op kinders, waar ander skole weer 'n meer kalm uitkyk het.
* Klasonderwyser se persoonlikheid - partykeer gebeur dit dat kinders en onnies se persoonlikhede 'clash' wat 'n kind bv meer angstig kan maak
* Situasie by die huis - Geboorte van 'n nuwe boetie / sussie, dood in die familie, enkel-ouer gesinne, gesinsgeweld, finansiele druk, verwaarlosing, ens
* Maats - is daar maats? Of word die kind dalk geboelie / is dalk 'n boelie?
* Ander aspekte wat getoets behoort word - gehoor, spraak, sig, groot- en kleinspierfunksies
Dan moet ons ook ingedagte hou dat, net soos met bv diabetes, 'n dosis dalk nie onmiddellik 100% gaan werk nie. Partykeer moet die dosis aangepas word of verander word. Dit is dus van kardinale belang dat jy as ouer die dokter / spesialis vertrou en alle inligitng met hom deel. Jy moet ook gemaklik voel om met die dokter saam te werk.
Wat ookal jou besluit - onthou: Jy is die beste ouer vir jou kind. Vertrou dan ook jouself dat jy altyd die beste vir jou kind sal doen en gee. En DIT is meer as genoeg :)
Monday, September 17, 2012
Goeie nuus!
Oxford University Press het sopas vir die heel eerste keer 'n slegs Afrikaanse woordeboek gepubliseer - ons is baie beindruk met hulle! Dit staan bekend as die Oxford Afrikaanse skoolwoordeboek en kan met groot vrug gebruik word as 'n veklarende woordeboek.
Oxford is 'n leier op die gebied van woordeboeke en daarom is ons seker dat hierdie woordeboek, net soos al die ander woordeboeke uit hulle stal, van hoogstaande gehalte sal wees.
Hierdie woordeboek behoort binnekort op ons rakke te verskyn.
Thursday, September 13, 2012
Do Teenagers still read books?
And by asking this, I do not mean reading textbooks or prescribed literature for school or reading while studying for a test or exam (which is also good and necessary!), but just plain reading for enjoyment and leisure.
At a function I attended a couple of months ago, some alarming facts were mentioned:
- Public and school libraries are disappearing (whe last did you visit your local library?!)
- The number of under 5year olds visiting a bookstore fell with 25% in the last 5 years
- There was a 60% drop in 9year olds visiting a bookstore
- And 40% less under 16's made their way into a bookshop
On avarage 7% less time is spent 'browsing' for books in a store.
Now I would like to know from the teenagers
- How often do teenagers read books nowadays?
- Do teenagers prefer real books or ebooks?
- What kind of books appeal to teenagers? Give us the names of the books you enjoyed
(English & Afrikaans)
- Do you prefer fiction or non-fiction books?
Subscribe to:
Posts (Atom)