Thursday, March 21, 2013

As jy in die Centurion-omgewing is, kom loer more (Vrydag) by ons Winkel of Resource Centre in (beide is in Eldoraigne), en kry 'n gratis 'sample' houertjie Moon sand wat ons self gemaak het! Ons hoop dit sal ouers en kinders inspireer om lekker kreatief te raak hierdie vakansie :) Waar: Eldoraigne Village Mall (reg langs die Superspar) H/V Saxby & Frederik Tel: 012 654 2779 Sien julle daar!!

No comments:

Post a Comment